Nasie in Gesprek fokus nóg ‘n keer op Nampo 2019




In dié episode fokus Nasie in Gesprek verder op die paneelbesprekings wat by Nampo plaasgevind het waar landbougerigte gesprekke getakel is. Verdere fokus was geplaas op die verskillende rolspelers binne hierdie sektor en hoe hulle elkeen kan bydra tot groei soos ons op die toekoms gefokus is.

Kykers kan ook uitsien na segmente van al die verskillende uitstallings op die skougronde.

Moet nie ‘n enkele uitgawe van hierdie informatiewe nuwe seisoen mislooop nie wat elke Donderdagaand om 18:00 op kykNET uitgesaai word tot en met 27 Junie 2019.05.30
Vir meer inligting besoek asseblief die webtuitse www.nasieingesprek.co.za.