Trifecta Simbra produksieveiling om die draai

  • 23 Julie 2021
  • 1466
  • sponsored



Die volgende Trifecta Simbra-groep produksieveiling vind dan plaas te Holfontein in Carletonville. Die veiling begin om 11:00.

Die volgende diere word aangebied:

  • 20 bulle
  • 45 stoet vroulike diere
  • 40 dragtig kommersieel
  • 45 oop kommersiële verse

Die GPS-koördinate vir die veiling is: 26°12’39.6”S 27°25’56.3”E