Nasie in Gesprek gaan jou beslis hierdie week beetkry




Ons besoek Gert Janse van Rensburg op sy plaas Langplaas en in die ateljee gesels aanbieders Rozanne McKenzie en Theo Vorster met Marelize Scholts, besturende direkteur van Federated Farmers asook met Lindie Stroebel, algemene bestuurder van die Product Marketing Association in Suidelike Afrika.

Ons sien ook uit om jou deur die res van die 13-weke lange reeks te lei wat handel oor koring, katoen en pekanneute. Dit word weekliks, elke Donderdagaand om 18:00 op kykNET gebeeldsend, van nou af tot en met 27 Junie 2019.

Vir meer inligting of die volledige skedule van hierdie nuwe reeks besoek asseblief die webtuiste www.nasieingesprek.co.za.