Te danke aan beter reënval as die vorige jaar in groot dele van ons streek, staan die sonneblom met mooi groot koppe op die lande. Maar ongelukkig is die eienaars van al die sade nog nie bepaal nie. Is dit die boer se oes, of die duiwe se kos wat so mooi groei op die lande?
Graan SA se virtuele jaarkongres vind plaas op 3 en 4 Maart 2021.
Lees Meer
Die biosekuriteitsmaatreëls wat deur die Landbouprodukte-agenteraad (APAC) voorgeskryf word, het ʼn tweeledige doel.
Die 2021 begrotingsrede is ʼn eerlike interpretasie van die moeilike fiskale posisie waarin die Suid-Afrikaanse ekonomie homself bevind.
Luidens Statistiek Suid-Afrika se nuutste werkloosheidsyfer vir die vierde kwartaal van 2020, het die Covid-19-pandemie en gepaardgaande inperkings 1,397 miljoen mense hul werk gekos.
Dit is nog lank nie tyd om jou reënjas en waterstewels weg te pak nie, aldus die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg.
Die Gautengse department van landbou en plaaslike ontwikkeling maan varkboere en veral kleinboere om biosekuriteit toe te pas ten einde die Afrika-varkpesvirus te voorkom.
Alle aanduidings is dat die brandstofprys weer volgende maand kan styg, alhoewel die styging nie so groot sal wees as wat dit in Februarie was nie.
Die Suid-Afrikaanse regering het die tropiese storm Eloise tot ‘n nasionale rampgebeurtenis verklaar. Dié aankondiging is op 12 Februarie deur dr Mmaphaka Tau, hoof van die nasionale sentrum vir rampbestuur gedoen en volg nadat die omvang van die skade in verskeie provinsies bereken is.
Die Afrika Aanpassing-en versnellingsprogram is onlangs deur die Afrika Ontwikkelingsbank in die lewe geroep, en sal miljarde dollars aan jong agripreneurs bewillig in ʼn poging om die ontwikkeling van innoverende digitaal-gedrewe landboumodelle aan te moedig.
Graan SA se Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie sal vanjaar vir die tweede keer aangebied word.
Nat, natter, Maart! | 19 Februarie 2021
Biosekuriteit help om varkpesvirus te voorkom | 19 Februarie 2021
Brandstofprysverhoging op die kaarte vir Maart | 19 Februarie 2021
Pandemie veroorsaak werkloosheidspaniek in SA | 26 Februarie 2021
Eloise tot nasionale ramp verklaar in SA | 19 Februarie 2021
Biosekuriteitsmaatreëls: ʼn dubbeldoor-aanslag | 26 Februarie 2021
Virtuele jaarkongres vir Graan SA | 26 Februarie 2021
So reageer Agbiz op begrotingsrede | 26 Februarie 2021