Suksesvolle optimale oesopbrengs is die resultaat van interaksie tussen grond (fisika, chemie en biologie), gewas (grond- en klimaatsvereistes asook -eienskappe), klimaat (waarvan reënvalintensiteit en -verspreiding krities is), bestuur en tegnologie (trekkers, implemente en presisietoerusting). Wat moet die produsent dus doen om al hierdie elemente voldoende te bestuur?
Senwes Scenario het by Senwes se Groep Hoof Uitvoerende Beampte, Francois Strydom, gaan inloer om die interim resultate breedvoerig te bespreek.
Lees Meer
Bydraes vir Senwes en Agri SA se droogterampfonds stroom in en is sterk op pad na R3 miljoen toe.
Nasie in Gesprek het reeds in 2013 begin met die eerste produksies wat by die Nampo Oesdag as Senwes Toekomsfokus Gespreks-forum afgeskop het. ʼn Afrikaanse insetsel is op die Dagbreek-program uitgesaai.
At first glance when you meet the owner of South Africa’s first wholly black owned milling plant, Xolani Ndzaba, you immediately realise that his success had to have started a while back already.
Op die Vlakplaas, die een net buite Hoopstad, boer die Barnards, met Koos Barnard aan die stuur van sake. Soos jy aangery kom, begroet die rye Honey Locust en dennebome jou wat jou reguit na Vlakplaas neem.
Die huidige droogte gepaardgaande met hoë temperature is een van die ergste natuurrampe die afgelope 20 jaar.
Landbou moet as ‘n loopbaan vir die opkomende produsente bemark word. Sonder landbou kan ons nie eet nie. As almal hande vat en saamwerk, lê ‘n blink toekoms voor.
Special drought aid fund established to help alleviate the plight of farmers and support the agricultural sector to maintain food security
Debat oor ivermektien duur voort | 08 Januarie 2021
Sluitingsdatum vir vuurwapenamnestie kom nader | 08 Januarie 2021
Wynbedryf bekommerd oor derde verbod op alkohol | 08 Januarie 2021
Volgende twee maande is kritiek vir oes – Thys Grobbelaar | 15 Januarie 2021
Skryf nou in vir SA se suiwelkampioenskap | 08 Januarie 2021
Nog neerslae vir Januarie en Februarie voorspel | 15 Januarie 2021
Totsiens sprinkane danksy slim tegnologie | 15 Januarie 2021
In the Senwes Scenario | 15 Januarie 2021