Die Thobo Trust-geborgde projek by Laerskool Itokisetseng is op 29 Julie 2019 op kykNET se Prontuit-program aangebied. Die program kyk na die onontbeerlike rol wat plaas- en landelike skole in die opvoeding van leerlinge in afgeleë gebiede speel.
Graan SA se Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie sal vanjaar vir die tweede keer aangebied word.
Lees Meer
Die Suid-Afrikaanse avokadokwekersvereniging (SAAGA) waarsku die publiek om op hul hoede te wees as hulle avokado’s by stalletjies langs die pad koop.
Na 'n uitvoerende vergadering het Graan SA gister die uitstel van die 2021 NAMPO Oesdag tot 17-20 Augustus 2021 aangekondig, hoopvol dat die regeringsbeleid en -riglyne die uitgestelde datum toelaat. Graan SA sal die datum op 1 Junie 2021 evalueer en hersien indien dit deur die Nasionale Ramptoestand genoodsaak word.
Deskundiges by die Universiteit van die Vrystaat (UV) berei tans voor vir die eerste kliniese studieprotokol in Suid-Afrika om die potensiaal van ivermektien as doeltreffende teenmiddel vir Covid-19 te ondersoek.
Gemmer word al eeue lank vir gesondheidsdoeleindes gebruik, en meer nog as ʼn immuunversterker gedurende die Covid-19-pandemie. Die vraag na gemmer het gevolglik die prys die hoogte in laat skiet, en teen R300 per kilogram is dié gesogte knol nou buite die bereik van baie Suid-Afrikaners.
Die Nasionale Oesskattingskomitee het onlangs die voorlopige oppervlakteskatting vir die jaar se somergewasse bekendgestel.
Aanvanklike beramings dui daarop dat die 2021-kalenderjaar ʼn goeie jaar vir trekkerverkope sal wees. Die Landboumasjienerieassosiasie meen verkope kan waarskynlik tot 10% meer wees as in 2020.
Die goeie reën van die afgelope paar weke het die land se watersituasie verbeter en damvlakke het aansienlik gestyg. Dit is aldus die nuutste data vanaf die nasionale departement van water en sanitasie.
Die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) het in sy jongste skatting vir die 2020-produksieseisoen die verwagte koringoes op 2,148 miljoen ton geraam, met ʼn verwagte opbrengs van 4,21 ton per hektaar.
Suid-Afrikaners moet hulself staal vir ʼn moontlike skerp styging in die prys van petrol en diesel aan die einde van die maand.
ʼn Innoverende selfoonplatform wat produseerders en bestaansboere regoor Afrika kan help om sprinkaanplae te voorspel én te bestuur, is pas bekend gestel.
Bekende landbouweerkundige, Johan van den Berg, voorspel dat nog reën gedurende Januarie en Februarie oor die sentrale en westelike dele van Suid-Afrika gaan voorkom.
The December – February edition of Scenario magazine looks back at the year 2020, rounding up all the highs and lows and reflecting on how spectacularly we survived the difficult year.
“Die hele oes is uitgelewer aan wat die volgende twee maande gaan gebeur. Die kans dat te veel reën die opbrengste onder druk gaan plaas, eerder as te min reën, is baie groot.” Dit is die mening van Thys Grobbelaar, senior graananalis by Senwes Grainlink.
Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wilbewaringsvereniging (SA Jagters) maan dat daar slegs 13 werksdae oor is vir vuurwapeneienaars om onwettige vuurwapens aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te oorhandig.
Die gesogte titels van SA kampioen, die Qualité-merk van gehalte en Produk van die Jaar is weereens op die spel tydens die 2021 weergawe van die Suid-Afrikaanse suiwelkampioenskap.
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is bekommerd oor die negatiewe gevolge wat die derde verbod op alkoholverkope op wynverwante ondernemings en die totale waardeketting gaan hê.
Suid-Afrikaners word vanuit verskeie oorde gewaarsku om nie ivermektien te gebruik as ʼn voorkomende of genesende behandeling vir Covid-19 nie.
Tydens Desember val die fokus opnuut op die voorkoming en behandeling van Brusellose, en verskeie rolspelers in die landbouwaardeketting het hul steun tot dié inisiatief toegesê.
Desember sal na alle verwagting ʼn gunstige maand vir landbou in die somergraangebied wees, danksy die effek van die sterk La Nina-stelsel.
Suid-Afrikaners sal dié feestyd hul sente moet omdraai om ʼn Kersmaaltyd soos ouds te geniet. Statistiek Suid-Afrika (StatsSA) het onlangs bekend gemaak dat verbruikersinflasie op die hoogste vlak in sewe maande is, en dat die oorhoofse inflasiekoers stans op 3,3% staan.
Dr. Gerhard Verdoorn, hoof van bedryfsake en rentmeesterskap van die chemikalieë-bedryfsliggaam CropLife SA maan alle produsente in die Noord-Kaapse Karoo, die suidelike en westelike gebiede van die Vrystaat, die Oos-Kaapse Karoo, woestyngebiede en die Kalahari-gebiede in Noordwes om op die uitkyk te wees vir die voorkoms van bruinsprinkane.
Die ouditeursfirma PriceWaterHouseCoopers (PwC) het ter viering van Senwes se 111ste bestaansjaar, ʼn besonderse beeldhouwerk aan die Groep Hoof Uitvoerende Beampte, Francois Strydom, oorhandig.
Senwes and its socio economic development partner, Thobo Trust, recently celebrated the official launch of a new Early Childhood Development (ECD) centre at the Itokisetseng Combined School in Wesselsbron.
“Die tragedie van ons tyd is dat ons so besig is om te oorleef, dat ons heeltemal verleer het hoe om te droom.”
Die finansiële resultate van die Senwes Groep toon ‘n verhoging in omset van 80% na R3,517 miljard (2019: R1,954 miljard), terwyl verdienste voor rente, depresiasie en amortisasie met 49% gestyg het, naamlik van R343m tot R511m.
Ons bedryf is nie kwytgeskeld van die hartseer van die koronaviruspandemie of geslagsgeweld nie, en baie van ons personeellede, familie, vriende, kliënte en sakevennote word hierdeur geraak.
Landbou uitvoere het tydens die derde kwartaal van 2020 met 5% gestyg, op ʼn jaar tot jaar grondslag. Op die keper beskou, verteenwoordig dit ʼn rekord-kwartaallikse uitvoerwaarde van US $3,2 miljard. Dit is aldus ʼn markverslag wat onlangs deur die Landbousakekamer, Agbiz, uitgereik is.
ʼn Meesterplan vir die suikerwaardeketting het dit ten doel om te verseker dat 95% van alle suiker wat in Suid-Afrika verbruik word, teen 2023 van plaaslike produsente kom.
The fourth industrial revolution (4IR) is starting to change how every agricultural player, from a family subsistence farmer to big commercial producers, produces food and related products. With the world changing at a rapid pace, farmers across the globe are beginning to make use of advance technology to improve their business operations and increase profits.
Alle aanduidings is dat vanjaar se kanola-oes selfs groter gaan wees as die 2014-rekord. Dié rekord sal na verwagting met 29% oortref word en word toegeskryf aan die ideale produksie-omstandighede van die afgelope seisoen.
Die nuutste petrolprysdata toon ʼn gemengde vooruitsig vir die einde van November, met ʼn skerp toename in internasionale oliepryse terwyl die rand versterk. Petrol sal na alle waarskynlikheid met 36s per liter daal, terwyl diesel met 4s sal daal en paraffien met 10s per liter sal styg.
Die getal werkers in die primêre landbousektor het in die derde kwartaal van die jaar met 1% gestyg tot 807 882. In vergeleke met die ooreenstemmende tydperk in 2019, is daar egter ʼn inkrimping van 8% in indiensneming te bespeur.
Dr Frikkie Maré, landbou-ekonoom en akademiese hoof van die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, gee maandeliks ’n landboumarkoorsig van die vorige maand se markte. Hierdie is die landboumarkoorsig vir Oktober 2020.
Nie eens die koronaviruspandemie kon ʼn stokkie voor die jaarlikse Senwes Kersboomprojek ten bate van liefdadigheid steek nie. Al het hierdie jaar se projek baie anders daarna uitgesien as in die verlede, was vrolike gesiggies steeds aan die orde van die dag.
Agritoerisme is meer as net ʼn nuwe gonswoord. Dit bied nie net aan produsente ʼn moontlike tweede bron van inkomste nie, maar dra ook by tot werkskepping, ekonomiese groei en bewaring.
Water is ʼn deurslaggewende kommoditeit, en in ʼn waterarm land, soos Suid-Afrika, moet almal in die landbouwaardeketting verantwoordelikheid neem vir die beskerming van skaars varswaterbronne.
Grondvoorbereiding is ʼn belangrike stap in die plantproses. Om dié rede is dit belangrik dat produsente in implemente belê wat nie net voorbereiding vergemaklik nie, maar ook uitsette verhoog.
November is world veganism month. Every year during this time, the spotlight falls on those who have opted to adopt an animal cruelty free life. This brings produce farmers to the forefront of the conversation as well as plant-based options become the go-to choice for people pursuing veganism as a way of life.
Die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, het aangekondig dat haar departement, as deel van die regering se ekonomiese herbou-en herstelplan, insetbewyse aan bestaansboere gaan bied ten einde volhoubaarheid te help verseker.
Senwes Equipment nou ook 'n handelaar vir John Deere konstruksie en bosbou-toerusting | 01 April 2021
Nat toestande sorg vir duur tamaties | 01 April 2021
Nog ʼn brandstofskok wag op vuisvoos verbruikers | 01 April 2021
Gouda maak geskiedenis tydens SA Suiweltoekennings | 08 April 2021
Verbruikers kook, eet en koop anders tydens pandemie | 08 April 2021
Bedryf versigtig optimisties oor groot sharonvrugte-oes | 08 April 2021