“Ek het al van kleins af geweet en gesê ek kom plaas toe, ek gaan boer! Daar is nêrens anders waar ek wou wees nie”.
South African wine producers, like their global counterparts, are left reeling from the negative effects of the Covid-19 pandemic on the industry. An initial ban, imposed when lockdown began at the end of March, lasted for nine weeks – and for five of those weeks, wine exports were also banned. On 12 July, amid soaring rates of Covid-19 infections, President Cyril Ramaphosa re-imposed the ban on the sale, dispensing and distribution of alcohol.
Lees Meer
It is estimated that the recommencement of the ban on alcohol sales would affect up to one million people working within this industry value chain. This includes the likes of producers, manufactures, wholesalers and retailers of beer, wine, spirits and flavoured alcoholic beverages.
The twelfth session of the Agricultural Value Chain | Discussion series continues to explore the value chain and its different components. This time, the series takes a closer look at the Tobacco industry, with considered commentary on the recent ban on the sale of tobacco products in light of the covid-19 pandemic.
Wilson Giel is a developing farmer success story. Fresh on the heels of his impressive wheat harvest, Scenario visited him on his farm AfgriFarmer, Harstwater, Phokwane municipality to talk to him about the growing pains, challenges and wins that he has experienced on the journey to farming success. A civil engineer by profession, he decided to give that up to pursue his farming passion.
As ‘n baie matige en gemaklike mens, is daar baie min goed wat my van stryk af bring. Maar die bespreking van die beste all round kaliber is een wat my dwars in die krop steek. Die grootste rede vir die gevoel is dat die antwoord - “want ek het een”, eintlik geen water dra nie, en in die meeste gesprekke gereeld opduik. Kom ons kyk of ons met feite dalk nader aan ‘n goeie all round kaliber antwoord kan kom.
Die uitbreek van die Covid-19 pandemie het alle besighede op 'n verskeidenheid vlakke geaffekteer. Sommige besighede se aktiwiteite het tot stilstand gekom, terwyl ander dit weer vinnig moes hersien en wyses moes vind om aan te gaan, ongeag die unieke en uitdagende omstandighede.
Favourable weather conditions have secured positive predictions for the South African agriculture sector’s maize harvest for 2019/2020. According the South African Crop Estimation Committee, South African maize farmers are expected to harvest 38% more grain in the 2019/2020 season compared with the previous season.
Wat moet in aanmerking geneem word? Voer is die grootste enkele koste in beesproduksiestelsels en is alternatiewe en goedkoper voer altyd in oorweging. Daar is verskillende roumateriale wat in herkouervoer ingesluit kan word en is daar nie noodwendig enige spesiale aspekte wat oorweeg moet word nie.
Covid-19 has brought about many unprecedented changes in our lives over the past few weeks with lasting effects on individuals, families, companies, industries, countries… in fact globally.
Optimale saaiboerderypraktyke begin met betroubare monsterneming en ‘n goed beplande bekalkingsprogram. Sodoende word die pH-vlakke reggestel tot op die vlakke wat gewasse nodig het om optimaal te groei.
Agri SA doen ‘n beroep op die regering om waaksaam te wees wat handel in landbouprodukte betref. Globaal, het die afname in vraag na landbouprodukte aanleiding gegee tot voorraadsurplusse en oorvol bergingsfasiliteite.
The eleventh session of the Agriculture Value Chain | Discussion series is a two-part discussion tackling issues that constrict youth inclusion and transformation in the South African agricultural landscape.
Farming is a business. Like any business, farming businesses require funding in order to perform at peak productivity.
Suid-Afrikaners is nog altyd gekenmerk deur hul bereidwilligheid om uit te reik en ander by te staan in tye van nood en hiérdie karaktereienskap is weereens op die voorgrond. Talle projekte is vanuit verskeie oorde van stapel gestuur om ‘n helpende hand na behoeftiges uit te steek, waar die vernietigende effek van ontwrigte ekonomiese aktiwiteite baie meer sigbaar is.
Die groep van maatskappye se finansiële resultaat vir die 2019/2020 boekjaar toon ‘n 7,8% groei tot R303m in wins toeskryfbaar aan ekwiteitshouers van die moedermaatskappy. Verdienste voor rente belasting, depresiasie en amortisasie het met 17,6%, vanaf R533m na R627m verhoog terwyl verdienste per aandeel met 5,4% na 178,3 sent per aandeel gestyg het.
It may seem sudden to us, it may also seem like we are living through exceptionally unique circumstances, but history has seen it all before. Disease and plague have been a part of history for as long as the earth has existed.
Oor ureum en ureumvergiftiging is daar al baie geskryf, en alhoewel ons glo dat ons vertroud is met die risiko’s verbonde aan die gebruik van ureumbevattende rantsoene, sien ons steeds jaarliks groot verliese as gevolg van ureumvergiftiging.
Session 10 of the Agri Value Chain Virtual Discussion Series continues to explore the complex world of Informal Trade in South Africa. The panel for this discussion is diverse and representative the different components of the entire agricultural value chain.
The ninth session examines the ins and outs of the agricultural informal trade sector in South Africa. The discussion explores the different issues and challenges around the sector as well as the viability and tremendous potential in small business development for this sector.
Beat the Winter chills with a healthy and hearty vegetable and lentil soup, perfect to keep any family warm.
Session 7 of the Agri Value Chain Virtual Discussion Series tackles the SAFEX Differential as a hot topic and provides insights from various role-players within the Agri Value Chain. Anchor Dr John Purchase leads the panel once again and is joined by panellists Chris Sturgess JSE, Former Director: Commodity Derivatives; Frans Dreyer Senwes, Manager: Brokerage; Luan van der Walt Grain SA, Economist; Johan Strauss UFS, Lecturer; Stephan Kruger Producer; and Tjaart Kruger Premier Foods Ltd, CEO.
The Agri Value Chain Virtual Discussion Series takes a closer look at various projects in the country that strive to curb the surge of hunger and desperation experienced in poor communities, where the devastating effects of the lockdown due to the Covid-19 pandemic is increasingly evident.
Senwes vat hande met landboubesighede en rolspelers in die waardeketting met die loodsing van die 'Agri Value Chain Food Umbrella’. Die doel van die inisiatief is om die gebrek aan voedsel en desperaatheid wat in arm gemeenskappe ervaar word, waar die vernietigende effek van die grendeltyd baie meer algemeen is, aan te spreek.
“Die hoë misdaadvlakke, veral plaasaanvalle wat boerderygemeenskap baie weerloos laat, het die afgelope weke opgevlam na die verslapping van die inperkingsmaatreëls. Dit het weereens skokgolwe deur die landbougemeenskap gestuur. Misdadigheid affekteer nie net die boer nie, maar ook plaaswerkers en die landelike gemeenskap, wat niks anders is as ‘n ekonomiese- en emosionele aanval op die landbou nie,” sê Tommie Esterhuyse, voorsitter Agri SA Sentrum van Uitnemendheid: Landelike Veiligheid.
Session 8 of the Agri Value Chain Virtual Discussion Series takes a closer look at various projects in the country that strive to curb the surge of hunger and desperation experienced in poor communities where the devastating effects of the lockdown due to the Covid-19 pandemic is increasingly evident.
Francois Strydom addresses staff and clients where he highlights three key aspects of the Covid-19 pandemic and also touches on commodity prices where he paints the short and medium-term outlook for grain, fruit and vegetables, and meat industries.
Theo Vorster praat oor die impak van die CoronaVirus op Suid-Afrika. Die eerste in ‘n reeks video’s waar Senwes sy klante, primêre produsente en prosesseerders, raad gee oor hoe om die COVID-19 pandemie te hanteer.
The sixth session of the Agri Value Chain Virtual Discussion Series brought to you by Senwes in partnership with Agbiz takes a closer look at logistics as one of the critical pressure points in driving our food security and competitiveness.
Francois Strydom, Senwes Group CEO talks on various radio shows about the AVC Food Umbrella. This initiative is answering the call of Agbiz to ensure food security amidst the disrupted economic activities due to the lockdown, as a result of the outbreak of the Covid-19 pandemic.
Theo Vorster praat oor die impak van die CoronaVirus op die ekonomie. Hierdie is die tweede video in die reeks waar Senwes sy klante, primêre produsente en prosesseerders, raad gee oor hoe om die COVID-19 pandemie te hanteer.
Nersa het sy besluit oor Eskom se regulatoriese aansuiweringsrekeningaansoek (RCA) vir die 2018/19-finansiële jaar bekendgemaak. Nersa het die RCA-balans van R13,3 miljard in Eskom se guns goedgekeur. Eskom het aansoek gedoen vir R27.32 miljard.
In the fifth session of the Agricultural Value Chain Virtual Discussion Series, brought to you by Senwes and Agbiz we get an introduction to the importance of open and competitive value chains and financing in the system, including the extent of primary agricultural debt and the need for insurance.
Theo Vorster praat oor die impak van die CoronaVirus op die landbousektor. Hierdie is die derde video in die reeks waar Senwes sy klante, primêre produsente en prosesseerders, raad gee oor hoe om die COVID-19 pandemie te hanteer.
Senwes span kragte saam met die landbouwaardeketting met die loodsing van die 'Agri Value Chain Food Umbrella’. Hierdie inisiatief volg na 'n beroep wat deur Agbiz gedoen is om voedselsekuriteit te verseker te midde van die ontwrigte ekonomiese aktiwiteite in die grendeltyd as gevolg van die uitbreek van die Covid-19 pandemie.
Theo Vorster praat oor rasionele teenoor emosionele besluitneming en stel dat klante na die feite moet kyk en meganismes in plek te moet sit om emosies te bestuur. Emosionele besluite is gewoonlik die verkeerde besluite. Wees realisties oor aannames, hierdie probleem gaan met ons wees vir ten minste die volgende 12-maande.
In the third session of the Agricultural Value Chain Virtual Discussion Series, brought to you by Senwes and Agbiz, viewers get a lesson on the milling industry and how it operates.
The second session of the Agricultural Value Chain discussions brought to you by Agbiz and Senwes, puts the spotlight on the animal industry. Dr John Purchase, CEO of Agbiz, is anchoring the session and discussions are held between panellists who are key experts in the animal industry.
Senwes in samewerking met die Agricultural Business Chamber (Agbiz) het ‘n virtuele besprekingsreeks geloots wat fokus op die landbouwaardeketting. Die informatiewe sessies sluit ‘n inleidende sessie oor die waardeketting in, gevolg deur besprekings wat fokus op verskeie industrieë soos die vleis- en prosesseringsbedrywe. Sessie vier is ook nou beskikbaar en fokus op die primêre produsent.
Senwes launched the Agricultural Value Chain Virtual Discussion series on 24 April 2020. With the aim of educating consumers and the general public about the value chain and what it means for the ordinary man in his everyday life. This series is designed to provide intricate details of the inner processes of the agricultural sector, from the farm to the table.
Theo Vorster praat oor die aspekte wat klante en hul besighede nie nou moet doen nie. Hy stel voor klante pas aannames afwaarts aan, herbesoek begrotings, bly weg van groot projekte en moet nie aanneem die ekonomie gaan dadelik weer wees soos wat dit was voor die virus nie.
Senwes, in collaboration with the Agricultural Business Chamber (Agbiz), will be hosting a virtual discussion series on the agricultural value chain. These are the first virtual discussions in the new revolutionary series - A new way of conversing and bringing the agri value chain together.
Senwes gee raad aan klante oor hoe om die COVID-19 pandemie te hanteer. In hierdie opnames praat Theo Vorster oor ‘n paar knelpunte soos die impak van die COVID-19 pandemie en verduidelik verskillende aspekte wat elke klante sowel as hul besighede nie uit die oog moet verloor nie.
Die Land Bank het krediteure ter waarde van R50 miljard gewaarsku oor die risiko van wanprestasie. Die tersaaklike terugbetalings is vir sy lopende kredietfasiliteit. Die bank beskryf die huidige probleem as ‘n ‘likiditeitstekort’.
Die twee vorige artikels het gefokus op die agtergrond en resultate van ’n studie waar nege alternatiewe witmielieverskansingstrategieë vergelyk is vanaf die 2002/03 tot en met die 2018/19 produksiejaar.
Alles begin en eindig met koolstof: “Carbon is the energy currency of soil.” (Dr. Kris Nichols; Rodale Institute). ’n Tekort aan koolstof in die grond sal gewasopbrengs onder druk plaas ten spyte van toenemende hoeveelhede kunsmis.
Senwes Scenario het by Senwes produsent AC van Wyk van ACH Boerdery in die Bultfontein omgewing gaan kuier om bietjie meer uit te vind oor hoe strategie deel van die groot vyf in landbou vorm. ’n Boer maak altyd ’n plan, so ‘n strategie is basies die uitbreiding van daardie planne.
Senwes proudly supports the agricultural value chain which is undoubtedly an essential service to South Africa and the rest of the world… #DoYou?
Vrugbare grond met ‘n gebalanseerde voedingsprogram is nodig vir optimale groei en ontwikkeling van gesonde blare wat die boom in staat sal stel om jaarliks ‘n kwaliteit drag te produseer.
We find more and more clients considering whether or not they should move all their life insurance policies into the trust as well. As with all financial planning scenarios, there is not one single answer that will suffice in all situations.
Agri SA vra vir begrip en bedagsaamheid binne die landbouwaardekettings gedurende die COVID-19 inperkingstydperk. Die landbousektor het ‘n enorme verantwoordelikheid om voedselsekerheid tydens die inperkingstydperk te verseker, maar ook in die moeilike tye wat voorlê.
Outline: Selected definitions relevant to agriculture, Transport overview: Aspects relevant to agriculture and Transport of staff (Bakkies & Trucks).
Senwes het 'n verantwoordelikheid om betekenisvolle bydraes te maak tot voedselsekuriteit in Suid-Afrika deur volhoubare landbou. Hierdie verantwoordelikheid strek oor verskeie segmente in die landbouwaardeketting wat onder andere die verskaffing van insette en meganisasieoplossings, graanhantering en -opberging en logistieke oplossings vir voedselprodusente en ander rolspelers in die waardeketting insluit.
Moody’s se afgradering van Suid-Afrika se soewereine kredietgradering na 'Ba1' vanaf 'Baa3' was te wagte. 'n Perfekte storm is 'n geruime tyd aan die broei weens beleidsonsekerheid, swak ekonomiese groei, stygende skuldvlakke, ‘n afname in inkomste aan die fiskus, ongebreidelde korrupsie en onbevoegdheid in staatsdepartemente.
Bewaringslandbou word as ’n volhoubare landboumetode bepleit om grondgesondheid te verbeter en oesopbrengste en voedselsekerheid te verhoog, terwyl insetkoste verlaag word.
Agri SA verwelkom die bekendstelling van die jongste[1] Census of Commercial Agriculture (CoCA). Ons besef dat goeie besluitneming oor die spektrum aangeleenthede wat die landbou raak, gegrond moet wees op akkurate en betroubare inligting.
Verbruikers word aangemoedig om paniekaankope te midde van COVID-19 te staak. Die toename in COVID-19 gevalle in Suid-Afrika is ‘n groot kommer vir almal. Die stappe wat deur die regering geneem is om die verdere verspreiding van die virus te bekamp, moet deur almal ondersteun word.
Die 2020 NAMPO Oesdag word na 11-14 Augustus 2020 uitgestel, gegewe dat die regering se beleid en riglyne die uitgestelde datum toelaat. Graan SA sal die datum teen die einde van Junie 2020 evalueer en hersien indien dit deur aangepaste regeringsregulasies benodig word.
Herfs is hier en die deurdringende reënval, veral in groot dele van die Senwes-gebied die afgelope tyd, sal jou droë lente-/somertuin sommer gou opkikker. In die steeds droë gebiede soos die Noord- en Oos-Kaap is tuinmaak nie noodwendig ’n plesier as jy bloot net spartel om jou tuin aan die lewe te hou nie.
Voer is die grootste enkele koste in beesproduksiestelsels en alternatiewe en goedkoper voer is dus altyd 'n oorweging. Daar is verskillende roumateriale wat in herkouervoer ingesluit kan word en daar is nie noodwendig enige spesiale aspekte wat oorweeg moet word nie.
Topverkoperouteur Milanie Vosloo, wat die geloofsrubriek Kos vir die Siel vir Senwes Scenario skryf, neem lesers met haar nuwe boek Simfonie van Seën op ’n jaarlange reis om God se goedheid en seën elke dag in hulle lewens te ervaar.
In die skietgemeenskap is die dopontwerp van ’n kaliber soms net so ’n groot besprekingspunt soos kaliberkeuse. ’n Kaliber bestaan juis uit ’n koeël met ’n sekere deursnit wat in ’n spesifieke dopontwerp pas.
Ons is midde-in herfs en die winterkoue en strooptyd lê vir ons en wag. Dit is nou die tyd om seker te maak dat jy sonder enige probleme hooi of kuilvoer sal kan maak en dat jou stroper jou nie in die middel van stroopseisoen in die steek laat nie. Senwes Equipment se inspeksieprogram bied vir jou oplossings vir byna al jou plaastoerusting.
Having friends over this weekend? Jazz up your snoek with an apricot basting.
Baie navrae is ontvang oor hoe die kommandowurm lyk. Daar is reeds in sekere distrikte van die wurms gewaar. Die wurms kan groot skade aan gewasse en weivelde aanrig.
Die onverwagse en kommerwekkende verspreiding van die Coronavirus (COVID-19) het ‘n vrees vir wêreldwye ekonomiese verlangsaming laat ontstaan. Die Suid-Afrikaanse landboubedryf voer jaarliks ongeveer 25 kommoditeite ter waarde van meer as $10 miljard uit.
This promises to be a good year for South Africa’s grain sector, at least from a production front. The data released yesterday by the Crop Estimates Committee (CEC) show that South Africa’s 2019/20 summer grains production could increase by 26% y/y to 16.8 million tonnes.
This was yet another challenging budget for South Africa. It was tabled at a time of low economic growth, constrained tax revenue and higher unemployment.
Met die uitgaan van 2019 en 2020 se intrap sien ons, soos in vorige seisoene, ‘n duidelike verandering in die weerspatrone. Die reënseisoen het letterlik geskuif en planne moet gemaak word om dit proaktief in elkeen se strategie in te werk.
The Agricultural development agency (AGDA) officially launched on Tuesday 18 February, as part of the Africa Agri Tech conference taking place at Sun Arena at Times Square in Pretoria.
Agri SA neem kennis van die verhoging van 3,8% aan die nasionale minimum loon wat op 1 Maart 2020 in werking tree.
Agri SA verwelkom die nodige aandag wat president Cyril Ramaphosa in sy staatsrede aan die Eskom krisis geskenk het.
Senwes Equipment honoured their top performing team members at a function held on 7 February 2020 at The Barn at Senwes Head Office.
Having a braai this weekend? Pair your meat and sauce with these delicious deep fried pap balls.
Agbiz welcomes the greater realism articulated in the State of the Nation Address (SONA) by President Cyril Ramaphosa, and especially welcomes the emphasis on inclusive economic growth to address key challenges facing South Africa.
Dekgewasse word deesdae onvoorwaardelik saam met woorde soos grondopbou, grondgesondheid, volhoubare landbou asook grondherlewing of bewaringslandbou genoem. Dekgewasse vorm dus die kern of die belangrikste aspek in enige van hierdie ideologiese benaderings.
Wanneer dit by die produksie van hoë gehalte voer kom, kan die resultate geraak word deur enigiets van die weer tot tydsberekening, hantering en stoormetodes.
Gesamentlike persverklaring van Elmarie Prinsloo, CEO van die Bloemskou, Terry Strachen, CEO van die Royal Show (Pietermaritzburg), Albert Loubser, organiseerder van Nampo-ALFA (Bothaville), Johan Ehlers CEO van Agri Expo wat die Livestock ekspo aanbied (Stellenbosch) en Toit Wessels, hoofbestuurder Nampo Oesdag (Bothaville) en ook verteenwoordigend van Nampo Kaap (Bredasdorp).
Landbou-ondernemings sluit by Suid-Afrikaanse dataplatforms aan wat boerdery wil omvorm. John Deere het ’n platform ontwikkel waarmee derdepartyverskaffers van landboudienste, produsente met besluitneming help deur hul boerderydata te gebruik.
Verskeie faktore het ’n effek op die groeperings wat jy met jou geweer kan skiet. In vorige artikels het ons gesien dat ammunisie se spoed en patroonlengte nie noodwendig ’n groepering tot gevolg sal hê nie. In hierdie uitgawe ondersoek ons die effek van eksterne temperatuur op ’n geweer se groepering.
Slegs 72km vanaf Klerksdorp in die ooste, 62km vanaf Delareyville in die weste, 88km vanaf Lichtenburg in die noorde en 46km vanaf Wolmaransstad in die suide. Reg in die middel van Noordweskontrei wag die klein Noordwes landboudorpie van Ottosdal jaarliks vir die duisende atlete en besoekers aan die einde van Januarie - vanjaar was dit die 27ste agtereenvolgende byeenkoms.
Are you ready for the 2020 Ottosdal Draf & Trap? You better get fit and ready because it is happening this Saturday, 25 January in Ottosdal.
The world’s population growth will demand more food between now and 2050 than was produced during the previous 8 000 years. The key for the next few decades will be to deliver a new and innovative model of animal production that balances innovation with sustainability.
Agri SA wil graag vra vir ‘n elke Suid-Afrikaner om hande te vat en te bid vir die toekoms van die land, en spesifiek die broodnodige landbousektor.
The much-anticipated Agriculture Development Agency will be officially launched at the Africa Agri Tech Conference and Expo (AAT) on 18 February 2020, to be held at the Maslow Hotel, Times Square, Menlyn Main in Pretoria.
Die 2019 seisoen is gekenmerk deur ’n hoër as normale hoeveelheid lewerings van laer grade mielies. Veral witmielies in die Wes-Vrystaat, waar aanplantings laat was, het groot hoeveelhede mielies van ’n laer graad opgelewer.
Sonder ingryping, kan Suid-Afrika teen 2030 ’n tekort van ongeveer 3 000 miljard liter water per jaar ondervind, aldus die Departement van Water en Sanitasie (DWS) wat vroeër in 2019 tydens ’n interaktiewe ministeriële sitting oor transformasie in Boksburg die voorspelling gemaak het.
Senwes bied die afgelope drie seisoene ’n kollektiewe prysbestuurskontrak (KPK) aan produsente wat gebruik wil maak van die produk.
Dis kerstyd en reëntyd en wat is nou beter as pannekoek gedurende die tyd. Hierdie resep is deur Arina du Plessis geplaas na sy Gerrit en Gwynet Higgo se kersieplaas, Constantia, by Clocolan besoek het.
Many of our clients have a number of trust structures in place. These trusts distribute income and capital gains amongst each other prior to these being finally distributed to a natural person.
Senwes Scenario het ’n draai by Corné Kruger, Senwes Hoof Finansiële Beampte, gaan maak oor wat die omdraaistrategie destyds, na die draai van die eeu, behels het, dit wat vooraf gebeur het, die impak daarvan en die lesse wat geleer is, sowel as hoe dit die pad vorentoe bepaal ’n paar dekades daarna, met 2020 en die toekoms om die draai.
In landbou staan ons vroegdag op met ‘n lang lys goed om af te handel voor die son sak. Maar dink ons meer en meer of oor en oor oor die toekoms?
Senwes Scenario het met produsent Neels Fourie van Schweizer-Reneke gesels oor een van die groot vyf onderafdelings van toekomsstrategie in boerdery, naamlik menslike hulpbronne.
Phishing is a technique and/or the fraudulent action of sending emails, purporting to be from well-known companies, in order to induce individuals to reveal personal information, such as passwords and credit card numbers.
Hydroponics is a subset of hydroculture, which is a method of growing plants without soil by instead using mineral nutrient solutions in a water solvent. Plants commonly grown hydroponically include tomatoes, peppers, cucumbers and lettuces.
“Eskom het Maandagaand fase-6 beurtkrag vanaf 18:00 tot 22:00 ingestel, wat die Suid-Afrikaanse ekonomie onkant betrap het,” sê Nicol Jansen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Ekonomie en Handel.
Senwes se tussentydse finansiële state toon ‘n 8,4% groei op die vorige jaar resultate en reflekteer ‘n verdienste na belasting toeskryfbaar aan gewone aandeelhouers van R168m.
Die aandeelhouers van die maatskappye word hiermee ingelig dat Senwes en Senwesbel van Klerksdorp en Suidwes Beherend van Leeudoringstad in onderhandelinge getree het rakende moontlike transaksies wat, indien suksesvol, 'n wesenlike effek op die prys van die aandele van die onderskeie maatskappye kan hê.
Op 28 November 2019 het die Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, die langverwagte Nasionale Water en Sanitasie Meesterplan (NW&SMP) in Pretoria bekendgestel. Die NW&SMP skets die kort-, medium- en langtermyn strategie om watersekerheid vir alle Suid-Afrikaners te beskerm.
Die plaaslike mark kyk nou reeds vorentoe na die nuwe produksieseisoen. Met die besluite wat geneem word rondom aanplantings, is dit belangrik om verskansing nie agterweë te laat nie.
During the late 1990’s and following the new political dispensation, almost all the agricultural co-operatives established under the then prevailing Co-operatives Act, resolved to convert to public companies.
Agri SA het ernstige kommer oor die nasionale verbod op veeveilings as gevolg van die jongste voorvalle van bek- en klouseer (FMD) in Limpopo.
The BPI wheat harvest day took place on the 18th of November 2019 on the Pudimoe farm in Taung. Senwes joined hands with BPI in support of the development of black commercial farmers in South Africa. Listen to Morgen Bonnanye, Managing Director of BPI who tells us more about this initiative.
In die vorige twee artikels het ons gekyk na ’n proses om die akkuraatheid van jou wapen te bepaal. Ons het die veranderlikes bespreek wat ’n effek op jou akkuraatheid kan hê en ook die gebruik van spoed as ’n aanduiding van akkuraatheid bespreek. Saam met die bespreking van spoed het ek ses verskillende spoedtoetse geskiet om te bepaal watter effek konstante spoed op ’n groepering het.
Somer baljaar al op ons voorstoep en dié tyd van die jaar wil ons almal net onder die koeltebome sit en klets met vriende, of vroegoggend deur die tuin stap en die natuurskoon inasem. Daar is altyd ’n paar takies wat verrig moet word om die tuin mooi en gastevriendelik te hou.
Van Suid-Afrika se voorste bydraers tot die landboubedryf is deur die Landbouskrywers SA vereer. Die geleentheid, wat geborg is deur Bayer, Rovic Leers, Santam Agri en Sanlam, gee erkenning aan die werk van diegene wat poog om voedselsekerheid en landelike ekonomieë te ondersteun.
Golden Delicious apples hold their shape after they are caramelized with sugar and maple syrup, making them a perfect choice for this clever, giant one-pan pancake.
The strongest biomaterial ever has been assembled recently by Swedish, American and German researchers. It consists of cellulose, properly speaking of carefully parallel oriented cellulose nanofibrils (CNFs). The material is stronger than steel, even stronger than spider silk, regarded as the strongest biomaterial until recently.
In September 2018, the South African Constitutional Court decriminalised the growing and processing of cannabis for personal consumption. This meant that recreational users of marijuana could peacefully enjoy the use of the herb in their private spaces without worrying about breaking the law.
Falcon Agricultural Equipment vorm vanaf vandag, 1 November 2019, deel van die Senwes groep van maatskappy se insetverskaffingsdiensaanbod.
Honderde produsente het op 29 Oktober op Nampo Park toegesak vir die immergewilde Senwes Toekomsfokus wat in samewerking met Agri NW, Vrystaat Landbou en Graan SA, met OFM as mediaborg, aangebied is.
Projek staan al sterk sedert 2007. Wie sou kon raai dat ‘n klein gebaar by ‘n enkele kinderhuis in 2007 in Klerksdorp kon lei tot hierdie ongelooflike massiewe aksie waar Senwes personeel asook gesamentlike ondernemings, vennote en borge honderde harte van 10 instansies in die Matlosanadistrik en omliggende omgewing kan verbly met ‘n ware Kerservaring soos min, wat nogals in Oktobermaand aangebied word.
On Thursday, 24 October 2019 Senwes turned the spotlight to women’s cricket at the official press launch held at Senwes Park when Senwes CEO, Francois Strydom announced that the company has obtained the naming rights for the Senwes Dragons Women team.
Tydens die pas afgelope 2019 Agri SA kongres wat by Maslow Time Square Hotel by Menlyn in Pretoria plaasgevind het, het Agri SA Senwes gelukgewens met die maatskappy se 110-jaar viering in 2019.
Imvelo Safari Lodge in Bloemfontein was the gathering ground for the third annual African Farmer’s Association of South Africa (AFASA) agribusiness transformation conference where stakeholders in the agricultural sector gathered to share experiences and come up with possible workable solutions on how to how to overcome challenges facing farmers today.
Agri SA is baie bekommerd oor die negatiewe impak wat beurtkrag op die primêre landbousektor, die voedselwaardeketting en die Suid-Afrikaanse ekonomie kan hê. “Eskom se implementering van fase 2-beurtkrag sedert Woensdag het die Suid-Afrikaanse ekonomie onkant gevang,” sê Nicol Jansen, Agri SA Voorsitter van die Sentrum van Uitnemendheid: Ekonomie en Handel.
It was warm sunny day of golf on 17 October 2019 and Senwes was a proud sponsor of the Agrisecuritas golf day, held at Pecanwood Golf & Country Club near Hartebeespoort Dam.
In die vorige artikel het ons die bepaling van akkuraatheid bespreek. Die teorie dat spoed ’n aanduiding is van hoe akkuraat ’n geweer skiet is bespreek, sodat die teorie in die artikel getoets word. Om die teorie in praktyk te toets, het ek die volgende skiettoets gedoen.
Is Suid-Afrikaanse produsente net navolgers of is hulle bereid om af te wyk van die produkstereotipes en vertroue te wys in plaaslik vervaardigde produkte?
Notice of a voluntary Offer to AgriRewards Participants to convert AgriRewards benefits to Senwes Shares
The annual Agri NW Congress took place on 18 September 2019. The theme of the congress was “Doen die regte dinge en doen hierdie dinge reg (do the right things and do these things right).
Senwes Equipment nou ook 'n handelaar vir John Deere konstruksie en bosbou-toerusting | 01 April 2021
Nog ʼn brandstofskok wag op vuisvoos verbruikers | 01 April 2021
Nat toestande sorg vir duur tamaties | 01 April 2021
Gouda maak geskiedenis tydens SA Suiweltoekennings | 08 April 2021
Verbruikers kook, eet en koop anders tydens pandemie | 08 April 2021
Bedryf versigtig optimisties oor groot sharonvrugte-oes | 08 April 2021