Artikels

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2020/07/agrisa_imports1.jpg

Toename in invoere kan die plaaslike landbou-ekonomie benadeel

  • 14 Julie 2020
  • 2412

Agri SA doen ‘n beroep op die regering om waaksaam te wees wat handel in landbouprodukte betref. Globaal, het die afname in vraag na landbouprodukte aanleiding gegee tot voorraadsurplusse en oorvol bergingsfasiliteite.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2020/06/security.jpg

Misdaadtoename ‘n bedreiging vir landbou

  • 10 Junie 2020
  • 2848

“Die hoë misdaadvlakke, veral plaasaanvalle wat boerderygemeenskap baie weerloos laat, het die afgelope weke opgevlam na die verslapping van die inperkingsmaatreëls. Dit het weereens skokgolwe deur die landbougemeenskap gestuur. Misdadigheid affekteer nie net die boer nie, maar ook plaaswerkers en die landelike gemeenskap, wat niks anders is as ‘n ekonomiese- en emosionele aanval op die landbou nie,” sê Tommie Esterhuyse, voorsitter Agri SA Sentrum van Uitnemendheid: Landelike Veiligheid.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2020/05/agrisa_electricity.jpg

Stygende elektrisiteitstariewe is grootste hindernis vir landbou en die breër ekonomie

Nersa het sy besluit oor Eskom se regulatoriese aansuiweringsrekeningaansoek (RCA) vir die 2018/19-finansiële jaar bekendgemaak. Nersa het die RCA-balans van R13,3 miljard in Eskom se guns goedgekeur. Eskom het aansoek gedoen vir R27.32 miljard.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2020/04/land_bank.jpg

Land Bank-wanbetaling kan lei tot finansiële verderf en verwoesting van die landbousektor

  • 24 April 2020
  • 4109

Die Land Bank het krediteure ter waarde van R50 miljard gewaarsku oor die risiko van wanprestasie. Die tersaaklike terugbetalings is vir sy lopende kredietfasiliteit. Die bank beskryf die huidige probleem as ‘n ‘likiditeitstekort’.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2020/04/agri_value_chain2.jpg

COVID-19: Begrip, bedagsaamheid en samewerking binne Agri-waardekettings is uiters noodsaaklik

Agri SA vra vir begrip en bedagsaamheid binne die landbouwaardekettings gedurende die COVID-19 inperkingstydperk. Die landbousektor het ‘n enorme verantwoordelikheid om voedselsekerheid tydens die inperkingstydperk te verseker, maar ook in die moeilike tye wat voorlê.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2020/03/moodys_release.jpg

Geen tyd vir politiek nie, red die ekonomie en ons land!

Moody’s se afgradering van Suid-Afrika se soewereine kredietgradering na 'Ba1' vanaf 'Baa3' was te wagte. 'n Perfekte storm is 'n geruime tyd aan die broei weens beleidsonsekerheid, swak ekonomiese groei, stygende skuldvlakke, ‘n afname in inkomste aan die fiskus, ongebreidelde korrupsie en onbevoegdheid in staatsdepartemente.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2020/03/census1.jpg

Landbousensus-uitslae op ‘n kritieke tyd bekendgestel

  • 25 Maart 2020
  • 2698

Agri SA verwelkom die bekendstelling van die jongste[1] Census of Commercial Agriculture (CoCA). Ons besef dat goeie besluitneming oor die spektrum aangeleenthede wat die landbou raak, gegrond moet wees op akkurate en betroubare inligting.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2019/12/electricity.jpg

Beurtkrag: Landboukrisis dreig

  • 13 Desember 2019
  • 4192

“Eskom het Maandagaand fase-6 beurtkrag vanaf 18:00 tot 22:00 ingestel, wat die Suid-Afrikaanse ekonomie onkant betrap het,” sê Nicol Jansen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Ekonomie en Handel.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/agrisa.jpg

Agri SA verwelkom Minister se voorneme om saam met georganiseerde landbou te werk

  • 18 Julie 2019
  • 2641

Agri SA is bemoedig deur die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, se begrotingsrede wat op 16 Julie 2019 in die Parlement gelewer is.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/04/gholf.jpg

Senwes steeds met trots deel van Agri SA Droogterampfonds

Agri SA se gholfdag ten bate van die Agri SA Droogterampfonds het op Dinsdag, 16 April 2019 by die Woodhill Golf Estate plaasgevind. Op die dag is Senwes deur manne van Senwes Credit en Senwes Equipment verteenwoordig.

Lees Meer

//www.scenario.co.za/files/scenario/2016/articles/february/water.jpg

Hinterland en Senwes samel water in vir droogtegeteisterde gebiede

Die ergste droogte sedert die 1980's word tans in Suid-Afrika ervaar en watertekorte word deur baie landbougemeenskappe ervaar. Sommige dorpe se drinkwater het selfs heeltemal opgedroog. Hinterland en Senwes het dus veldtogte geloods om drinkwater in te samel en te versprei na gebiede wat deur die droogte geaffekteer word.

Lees Meer

//www.scenario.co.za/files/scenario/2016/articles/january/droogte.jpg

Noodfonds vir droogte by R3miljoen

Bydraes vir Senwes en Agri SA se droogterampfonds stroom in en is sterk op pad na R3 miljoen toe.

Lees Meer